In Allamapstieks kan jy iets van alles kry.
-Grappe
-Rympies
-'n Kortverhaal
-Speletjies
-Raaisels
-En illustrasies wat ingekleur kan word
Hierdie boek gaan saam met die boek Allegaartjie, maar kan ook op sy eie gelees word. Die twee boeke is perfek vir enige leser wat op soek is na pret in 'n boek!
Hierdie boeke bied uitstekende waarde vir geld: Binne 'n enkele boek kan kinders 'n storie lees, raaisels oplos en grappies vertel ? 'n alles-in-een-boek. Kinders kan vir ure besig gehou word met hierdie prettige boeke. Die boek se illustrasies kan ingekleur word ? 'n bonus-gebruik.
Allamapstieks has something for everyone.
-Jokes
-Rhymes
-A short story
-Games
-Puzzles
-And illustrations that can be coloured in.
This book can be read with the title Allegaartjie, but each title can also be read on their own. These two books are perfect for any reader who is looking for fun in a book!
These books offer excellent value for money: Within a single book, children can read a story, solve puzzles, and tell jokes ? an all-in-one book. Children can be kept busy for hours with these fun books. The books' illustrations can be colored in ? a bonus use.¿¿¿¿¿¿¿