|
Frenette van Wyk is 'n romantikus en skryf graag sprokies met die soort gelukkige eindes waarin elke vrou heimlik wil glo. Sy woon in Pretoria saam met haar man en is 'n trotse ouma. Haar verhale bied vir haar net soveel ontvlugting en avontuur as vir haar lesers.
|