|
Vir Frenette van Wyk beteken verhale skryf om iets uit jou hart te haal en lewe daaraan te gee. Die verhale bied vir haar net soveel opwindende ontvlugting en avontuur as vir haar lesers. Sy is 'n romantikus en skryf graag liefdesverhale met gelukkige eindes - iets wat grens aan die sprokiesagtige, en tog iets waarna elke vrou verlang en waarin hulle met hart en siel wil glo.
Sy woon in Pretoria saam met haar man Etienne en is 'n trotse ouma. Van haar vorige boeke sluit in, Silwerspoor van die maan, Liefde op Petit Paris, In die sterre geskryf, en Wintersprokie. Sy het ook twee jeugboeke geskryf, Elikser en Die woud van sneeu en ys. Stryd vir liefde is Frenette se eerste historiese Bybelroman en deur LUCA uitgegee in 2024.
---------------------------------------------------------------------------------------------------
For Frenette van Wyk, writing stories means to take something from your heart and give it life. She says her stories offer her the same joy and adventurous escape than they do for her readers. She is a romantic and enjoys writing love stories with happy endings that borders on fairy tales, and yet something that every woman longs for and wants to believe in with the deepest parts of her heart.
Frenette lives in Pretoria with her husband, Etienne, and she's proud to be a grandmother. Some of her previous novels are Silwerspoor van die maan, Liefde op Petit Paris, In die sterre geskryf, and Wintersprokie. She also wrote two books for young adults, Elikser and Die woud van sneeu en ys. Stryd vir liefde is Frenette's first historical Bible novel and was published by LUCA in 2024.
|