Ilze Beukes lewe vir haar skryftyd. Sy bly in die lieflike Kleinmond in haar huisie by die see. Drie van haar liefdesverhale, asook kinderboeke, kortverhale en gedigte vir laer- en hoërskoolkinders is reeds op die rakke.